We arrived in style...
Then alone looked into the mirror
Some preferred the winter sun
Ander weer weet al dat diere wysheid bring
Wise legal types always consults more than one source of information
Waar ouditeure hulself deur blare van data omring
To swing is what it is all about
En buig oor en wees nederig teen die groot uitdagings voor ons
New friendships formed
and lurking behind it all are many hard earned experiences
Followed by intense debate
And total chaos
With nothing on paper yet
then bit by bit the puzzle came together
want ons is trots op wat ons dryf..
Toe begin 'n prentjie vorm aanneem
en ons is ook trots op wie ons is
Tweede op die lys van top voertuie naas die Fat Boy: Die Ford Falcon XR 6: van bumper tot Bumper, 'n dagreis te perd!
Ons sal NOOIT die klippies vergeet nie
En om elkeen se blokkie tot die legkaart te deel
om te begin groet is maar hartseer
en om weg te gaan bo-op twee wiele of bine 'n Rag Top Beetle
Wat saak maak is om mooi dinge mooi bymekaar te sit
No comments:
Post a Comment